Kerk en orde vandag Met die klem op die NG Kerk

Kerk en orde vandag konsentreer op temas wat oor die hele spektrum van die gereformeerde kerkreg versprei lê en probeer om relevante agtergrondinligting vir al die artikels van die kerkorde van die NG Kerk te verskaf. "Die skrywer lewer bewys dat hy ervare is, en uitstekend op die hoogte van al...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Strauss, Piet J.
Format: eBook
Language:Afrikaans
Published: Bloemfontein UJ Press 2010
Subjects:
Dko
Online Access:
Collection: Directory of Open Access Books - Collection details see MPG.ReNa
Description
Summary:Kerk en orde vandag konsentreer op temas wat oor die hele spektrum van die gereformeerde kerkreg versprei lê en probeer om relevante agtergrondinligting vir al die artikels van die kerkorde van die NG Kerk te verskaf. "Die skrywer lewer bewys dat hy ervare is, en uitstekend op die hoogte van al die temas en onderwerpe is, persoonlike ervaring daarvan het, en dat hy krities en apologeties daaroor kan skryf." - Prof. Andries le Roux du Plooy, Fakulteit Teologie, Noordwes?Universiteit
Item Description:Creative Commons (cc), https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/
Physical Description:1 electronic resource (178 p.)
ISBN:9781920383107
9781920383213