Gereformeerdes onder die Suiderkruis 1652-2011 Die verhaal van vier Afrikaanse kerke

Die outeur bekyk flitspunte uit die geskiedenis van vier Afrikaanse Gereformeerde kerke in Suid-Afrika, met die NG Kerk as sleutelfiguur. Hoewel die tema van kerk en samelewing belangrik is in hierdie studie, kry kernelemente in Gereformeerd-wees ook aandag. Dit sluit in belydenis- en leerstellige b...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Strauss, Piet
Format: eBook
Language:Afrikaans
Published: Bloemfontein UJ Press 2015
Subjects:
Online Access:
Collection: Directory of Open Access Books - Collection details see MPG.ReNa
Description
Summary:Die outeur bekyk flitspunte uit die geskiedenis van vier Afrikaanse Gereformeerde kerke in Suid-Afrika, met die NG Kerk as sleutelfiguur. Hoewel die tema van kerk en samelewing belangrik is in hierdie studie, kry kernelemente in Gereformeerd-wees ook aandag. Dit sluit in belydenis- en leerstellige benaderings, Gereformeerde karakter, onderlinge verhoudinge en ekumene, en jonger kerke of kerklike familie.
Item Description:Creative Commons (cc), https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/
Physical Description:1 electronic resource (114 p.)
ISBN:9781920382674
9781920382667