Sinsoekers Tussen Twyfel en Troos

In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas - insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo - op 'n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Cilliers, Johan
Format: eBook
Language:Afrikaans
Published: Johannesburg UJ Press 2023
Subjects:
Online Access:
Collection: Directory of Open Access Books - Collection details see MPG.ReNa
Description
Summary:In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas - insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo - op 'n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as 'n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende 'n verrassende, eksistensiële teologie. 'n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch.
Item Description:Creative Commons (cc), https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/
Physical Description:1 electronic resource (220 p.)
ISBN:9781776482788
9781776482771
9781776482764
9781776482795