Afrikaanse Filosofie Perspektiewe en dialoë

"Hierdie is die eerste boeklengte poging om 'n Afrikaanse filosofiese tradisie te beskryf binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en om die geskiedenis van die filosofie internasionaal te interpreteer. In die proses word van die belangrikste Afrikaanse filosowe self aan die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Duvenage, Pieter
Format: eBook
Language:Afrikaans
Published: Bloemfontein UJ Press 2016
Subjects:
Online Access:
Collection: Directory of Open Access Books - Collection details see MPG.ReNa
Description
Summary:"Hierdie is die eerste boeklengte poging om 'n Afrikaanse filosofiese tradisie te beskryf binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en om die geskiedenis van die filosofie internasionaal te interpreteer. In die proses word van die belangrikste Afrikaanse filosowe self aan die woord gestel. Dit is werklik 'n waardevolle kultuurhistoriese dokument en 'n enorme bydrae tot die intellektuele geskiedenis in Suid-Afrika." - Prof Desmond Painter
Item Description:Creative Commons (cc), https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/
Physical Description:1 electronic resource (322 p.)
ISBN:9781920382780
9781920382797