Surfers van die Tsunami Navorsing en Inligtingstegnologie binne die Geesteswetenskappe

Hierdie boek is toegespits op navorsers en doen verslag oor navorsing wat oor die afgelope paar jaar onderneem is om vas te stel hoe inligtingstegnologie aangewend is en kan word vir navorsingsdoeleindes binne die geesteswetenskappe, sowel as watter implikasies die gebruik van inligtingstegnologie v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Senekal, Burgert
Other Authors: Brokensha , Susan
Format: eBook
Language:Afrikaans
Published: Bloemfontein UJ Press 2014
Subjects:
Online Access:
Collection: Directory of Open Access Books - Collection details see MPG.ReNa
Description
Summary:Hierdie boek is toegespits op navorsers en doen verslag oor navorsing wat oor die afgelope paar jaar onderneem is om vas te stel hoe inligtingstegnologie aangewend is en kan word vir navorsingsdoeleindes binne die geesteswetenskappe, sowel as watter implikasies die gebruik van inligtingstegnologie vir die geesteswetenskappe inhou in die inligtingsera. Die beginsels, implikasies, probleme en geleenthede van inligtingstegnologie en die digitale revolusie word teen die agtergrond van grootdata bespreek, en word veral in verband gebring met die geesteswetenskappe in Suid-Afrika.
Item Description:Creative Commons (cc), https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/
Physical Description:1 electronic resource (146 p.)
ISBN:9781920382650
9781920382643